Die Groot Hoop, Ellen White
R7.00Wanneer rampe, onrus of oorlog skielik ons lewens teister; wanneer ons drome van sukses verpletter word; wanneer siekte en die dood ons gelieftes agtervolg – is daar slegs een ding wat ons ons koppe omhoog laat hou en wat vorentoe wys – hoop. Hoop vir ‘n beter more, vir ‘n blink toekoms; vir ‘n gelukkiger…









